'n Ander Tongval

· Books

Antjie Krog, 2005

Cover of 'n Ander Tongval

Saam met Country of My Skull en Begging to Be Black vorm _'n Ander Tongval _'n tipe trilogie, drie afsonderlike werke wat die Suid-Afrikaanse samelewing bestudeer en bespreek.

Krog het 'n ongelooflike vermoe om dinge raak te sien en uit te lig, en wys op al die kompleksiteit, onsekerheid en gereeld humor van die nuwe Suid-Afrika.

Verder is haar teks uiters liries, en 'n absolute plesier om te lees.